Aangename kennis

My naam is Jan Fielies en ek doen geestelike werk in die gemeenskap van Bredasdorp en omliggende omgewing . Ek kry elke dag te doen met die seer , pyn en verlorenheid van stukkende mense . My taak as geestelike werker is om weer vir hierdie mense hoop te bring te midde van ‘n hopelose situasie of omstandighede . Dit doen ek met die grootste passie en hulp van die Here en dit is altyd verblywend om te ervaar hoe God hierdie mense uit die diepste ellende kan haal en van hulle nuwe mense maak ,mense met nuwe hoop en moed . Dis waaroor ek graag hier skryf .

Advertisements

3 thoughts on “Aangename kennis”

Lewer kommentaar

Verskaf jou besonderhede hieronder of klik op 'n logo om in te teken:

WordPress.com Logo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by WordPress.com. Log Out / Verander )

Twitter picture

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Twitter. Log Out / Verander )

Facebook photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Facebook. Log Out / Verander )

Google+ photo

Jy lewer kommentaar met jou rekening by Google+. Log Out / Verander )

Connecting to %s